Waar Begin Etiek?
Baie jagters raak dadelik warm onder die kraag by die aanhoor van die woord etiek. Te hel met etiek en sogenaamde fair chase, sê hulle. Geskiet, moet die wild geskiet raak... die jagmetode is nie so belangrik nie. Elkeen moet sy eie etiek bepaal en d