BOSPOS Sê jou sê
Aug 12, 2019
3 minutes
WENBRIEF
BESTE TYE SAAM, DANKSY JAG
k kan oor baie dinge in my le-we bieg, maar as daar nou een ding uitstaan waaroor ek móét bieg, is dit dat ek en my gesin ons beste tye saam beleef as dit jagseisoen is. Ek wil graag “Marie en die se wildspastei”-resep met die lesers deel. Die resepnaam mag ’n mondvol wees, maar wag tot jy die ware Jakob proe! Afgesien van die koningskos wat dit is, is dit die aanloop tot so ’n pastei wat dit
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days