SA Hunter/Jagter

DIE WHISKYTREIN

Die klein nedersetting, Val, is ’n dorpie naby Greylingstad in Mpumalanga wat net drie strate het. Baie mense weet nie eens van die plek nie, maar blou jare gelede voor en tydens die Anglo-Boereoorlog was dit ’n bedrywige plekkie. Val lê op die treinroete van Johannesburg na Durban en het oorspronklik Waterval geheet. Daar was altyd ’n hotel, selfs ’n poskantoor, later die stasie en dit was ook die plek waar die destydse poskoetse gereeld gestop het.

Hier het ’n paar Afrikanergesinne en ’n klompie Engelse in vrede naas mekaar gebly. Toe die oorlog uitbreek, het van hulle wel soms haaks geraak, maar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter4 min read
Pierre Se Herlaaitafel Patroondoppe – Deel 1
Ons manne op pad na ons sewentigs toe het onsself leer herlaai. Daar was nie herlaaitydskrifte, TV, internet, selfone of apps nie. Ons was so min en so wyd verspreid dat ons nie eers van mekaar geweet het nie! Ek het darem ’n 1970-eksemplaar van die
SA Hunter/Jagter8 min read
Afrika Se Superkampioen
“I experienced two very different emotions at the same time: extreme fright, and the utmost respect. As I lay there and looked up at the buffalo, I had nothing but admiration for it, even though it was trying to kill me. For the briefest moment, the

Related Books & Audiobooks