SA Hunter/Jagter

’N BESONDERSE GEWEHR-PROJEK

Die verhaal van die geweer wat hier afgebeeld word, het in die laat 1990’s begin. My pa was toe in diens van ’n maatskappy wat sy hoofkantoor in Keulen, Duitsland gehad het. Ek en my pa was albei gaande oor die Duitse Mausers en het gedroom om eendag M98-aksies in die hande te kry om vir ons pasmaakgewere te laat bou.

As gevolg van my pa se werk was dit later nodig dat hy na Duitsland toe reis vir besigheid. Op so ’n besoek kry hy toe die geleentheid om in Düsseldorf twee wapens te koop. Een daarvan is dié geweer waarvan ek in hierdie artikel vertel.

My pa skenk toe hierdie geweer aan sy goeie vriend en kollega. In daardie dae was dit redelik maklik om so

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter5 min read
Bospos
Briewe van ons lesers is vir ons belangrik. Jou insette en opinies, wedervaringe in die jagveld en interessante stories of nuus is altyd welkom, asook jou kommentaar op die tydskrif se inhoud. Stuur jou brief aan marisa@sahunter.org en staan ’n kans
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar

Related Books & Audiobooks