Bospos
Skaars het die spreekwoordelike bom gebars oor die voorgestelde wysigings aan die Wet op Beheer van Vuurwapens (Wet 60 van 2000) of die vuurwapengemeenskap spat in alle rigtings. Dit laat my baie dink aan ’n leeu wat ’n trop springbokke inhardloop of