VELDRY TYDENS JAG
Jun 25, 2021
3 minutes
Deur PIETER GAYBBA
Ongeag hoe ’n mens daarna kyk, êrens tydens die jagtog gaan jy met jou bakkie van die pad af ry. Normaalweg is dit om daardie karkas te gaan oplaai wat op die onmoontlikste plek beland het. Dit is waar ’n 4x4-kursus goud werd is. Dit help dat jou voertuig heel bly terwyl jy jou bok gaan oplaai sodat hy ook kan bakkie ry.
Voor ons by die ry kom, kyk ons eers na ’n paar dinge wat jou voertuig se veldryvermoë kan beïnvloed.
SOORTE BANDE
Daar waar die tekkie die teer
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days