SA Hunter/Jagter

’N ERFENISDAGMAUSER VIR MY SEUN

“Kan ek help, meneer?” vra die vriendelike geweerman agter die toonbank. Skuins agter hom is ’n veiligheidshek wat toegang tot ’n lang, smal vertrek verleen. My oë kyk by die geweerman verby, in die lang gang af na waar dosyne jaggewere van verskillende kalibers in netjiese geweerrakke staangemaak is. Mausers, Musgraves, Mannlichers en nog ’n hele klomp ander fabrikate staan netjies op aandag.

Die verskillende kalibers op die pakkies patrone wat in netjiese hopies opgestapel is, hou ook my aandag gevange: 6,5x54, 9,3x62, 7x57. Die bekende reuk van geweerolie hang swaar in die lug, my hart klop in my keel en emosie dreig om my te oorweldig wanneer ek antwoord: “Ek kom koop ’n geweer vir my seun.”

Watter voorreg lê nie in daardie een sin opgesluit nie. Ouerskap is ’n voorreg en om ’n seun te hê wat jou liefde vir die wye oop ruimtes deel, die taal van ’n kampvuur kan verstaan en vir wie ’n lewendige bok mooier is as ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Just recently, the IUCN (International Union for Conservation of Nature) downlisted the scimitar-horned oryx (Oryx dammah) from Extinct in the wild to Endangered. Thanks to the work done by the Environment Agency of Abu Dhabi, the scimitar-horned ory
SA Hunter/Jagter8 min read
Buying A Used Double Rifle Part II
Under the heading of “Quality”, factors such as action type, engraving, wood quality and overall fit and finish come into play. Arguably, the two most important factors in the longevity of any firearm are the quality of the original materials used an

Related Books & Audiobooks