’N EENVOUDIGE VERSOEK
Jun 25, 2021
3 minutes
Deur HERMAN JONKER
En moet dit dan seblief tog nie ’n “lodge” noem nie, want al betaal ons, beskou ons ons nie as gaste of kliënte nie.
Daar’s geen eenvoudige antwoord hierop nie. Jagters is soos daardie gekleurde droplekkertjies: All sorts. Maer en vet, mankoliek en fiks, manlik en vroulik, van alle stande en vermoëns, en met allerhande vereistes en giere.
Party jag al 30 jaar met dieselfde geweer en knipmes, ander skik hulself elke jaar na die nuutste mode. Eersgenoemde was vroeër algemeen, deesdae is dit laasgenoemde op wie jagverwante
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days