SA Hunter/Jagter

GOUE BOKKE EN BANKBESTUURDERS

Was daar maar nog manne soos oom Stokkies, het dinge dalk nie so skeefgeloop nie, het ek al gedink, noudat biltongjagters en wildboere vir mekaar sit en knor oor pryse.

Wie onthou nog die dae van die bankbestuurders?

Oom Stokkies het sy gelymde hare met ’n kantpaadjie gedra en jou met ’n-kyk gekyk, selfs al het hy nie sy bril opge-had nie. Hy was ’n keiser in eie reg. Of die bank vir jou geld sou leen of nie, was sý besluit. Hy het self die risiko geweeg en as hy geweier het,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter3 min read
Hodgdon’s Perfect pattern Powder
As many readers are aware, the price of shotgun cartridges is rocketing skywards for a variety of reasons, and handloading is becoming a more attractive proposition for South African shotgunners. This, however, creates a new set of problems: how to f
SA Hunter/Jagter8 min read
Buying A Used Double Rifle Part II
Under the heading of “Quality”, factors such as action type, engraving, wood quality and overall fit and finish come into play. Arguably, the two most important factors in the longevity of any firearm are the quality of the original materials used an
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om

Related Books & Audiobooks