Om Die Langpad Te Vat
Soos ek hier sit en tik is ek sopas terug van ’n jag in die Karoo op ’n goeie vriend se pragplaas. Die pad soontoe was lank, maar die jag en geselskap baie bevredigend, en dit was heerlik om ’n slag weer lekker ver te kon stap, lekker moeg en vuil te