SA Hunter/Jagter

BOSVELDOMHELSING

Die vroeë winterson het die rante van die Magaliesberge liggies gestreel, toe ek daar duskant Hartbeespoort my 4x4 se neus in ’n noordelike rigting draai. Brits het neffens voor my gelê, dan is dit verby Koedoeskop, Thabazimbi, links na Makoppa, en regs na Rooibokkraal!

Toe ek drie ure later die groot hekke van Ratelpan oopdruk, voel ek die opgewondenheid in my hart. ’n Paar vlakkies aan die kant van die grondpad het my uitgelate gegroet, sterte uitgestrek in die lug. Ek het baie stadig die laaste paar honderd treë na die plaashuis gery en twee koedoekoeie afgeneem wat mooi poseer het vir ’n foto.

Nadat ek almal gegroet het en my pakkasie lêplek gekry het, was dit tyd om my skietgoed na te gaan. Die plan was om twee rooibokramme te jag en daarvoor het ek my Sako .30-06 met Sierra se 200 grein GameKing-koeëls gelaai met 48 grein S365 teen 2 428 vps. Hierdie swaarder koeëls het voorheen al bewys dat hulle ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter8 min read
Ek Het ’n Vriendin...
Ek het ’n vriendin, maar haar naam is nie Lisa soos Laurika Rauch se vriendin in die liedjie “Lisa se klavier” nie. Buiten ’n klavier, het my vriendin ook ’n plaas in Nieu-Seeland se Suid-Waikato-distrik. Ek het Karen, die vriendin met die plaas en d
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks