SA Hunter/Jagter

DIE BOSVELD SE BROOD-EN-BOTTER-BOK

As iemand wat in die destydse Noord-Transvaalse Bosveld grootgeword het, is die rooibok vir my eie aan die rooibos-, kremetart- en mopaniebome wat so mildelik in hierdie gedeelte van ons land voorkom. My eerste “regte” bok wat ek geskiet het, was ’n rooibok. Alhoewel ek al baie geleentheid gehad het om rooibokke te jag, bly dit ’n dier waarvoor ek ’n groot sagte plek het.

DIE WETENSKAPLIKE WEESKIND

Die rooibokke van Suider-Afrika, waaronder Suid-Afrika, Botswana, Mosambiek, Zimbabwe, Zambië, Malawi en Swaziland, word almal as die sogenaamde suidelike rooibok (Aepyceros melampus melampus) geklassifiseer. Hulle kom in wydverspreide gebiede van die provinsies Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en Noordwes voor en is sonder twyfel die volopste spesie op baie plase.

Die swartgesig-rooibok ) van noordelike Namibië en suidelike Angola is ’n redelik gespesialiseerde subspesie wat deur die Internasionale Unie vir Natuurbewaring (IUCN) as kwesbaar geklassifiseer word. ’n Beperkte hoeveelheid van hierdie bokke word elke jaar deur trofeejagters gejag, maar met ’n totale populasie van slegs sowat 4 000 diere is hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter8 min read
Ek Het ’n Vriendin...
Ek het ’n vriendin, maar haar naam is nie Lisa soos Laurika Rauch se vriendin in die liedjie “Lisa se klavier” nie. Buiten ’n klavier, het my vriendin ook ’n plaas in Nieu-Seeland se Suid-Waikato-distrik. Ek het Karen, die vriendin met die plaas en d
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks