SA Hunter/Jagter

RIETBOKJAG IN MAMBAWÊRELD

maande se jag-onaktiwiteit het my kuite en bobene begin protesteer toe ek vir die soveelste keer bo-op ’n klip moes klim oppad boontoe. Die heuwel was vol van die klippe so groot soos kroegyskaste, wat goed versteek was tussen die amper kophoogte gras. Dié keer het ek eers op die klip gaan sit en my pistool, gelaai met “slangpatrone”, nog ’n keer nagegaan terwyl ek asemskep.

Die vorige dag het meneer swartmamba hom in die slagkamer, reg langs die jaghuis tuisgemaak en op versoek van die eienaar, Nico, het ons hom van kant gemaak. Dié slang was ’n gereelde besoeker op die werf en het ’n groot bedreiging vir die eienaar se kinders, personeel en honde ingehou. As ek reg onthou, was die mamba byna 3 meter lank en sy lyf so dik soos my voorarm. Dié wêreld het gewemel van die mambas. Op die eerste jagdag het ek amper op een getrap en die lang gras en klipperige terrein het my effe senuweeagtig gehad.

OP ’N RIETBOKJAG

“Hou maar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter1 min read
Bokspog
GEBORG DEUR: Stevenson Hamilton Die wenner van hierdie maand se Bokspog, Ettiene Erasmus, wen ’n produk beskikbaar op Stevenson Hamilton se webtuiste www.stevenson-hamilton.co.za ter waarde van R1 000. Baie geluk, Ettiene! Om jou prys te eis, stu
SA Hunter/Jagter8 min read
Ons Eie Besonderse BERGBOKKIES
Terwyl ons voor die warm antrasietstofie sit, het ek gehoor oom George kry toestemming by my pa, oom Lawry, dat ek en neef Walter ’n draai kon stap vir ’n ribbok nadat ons die merinoooie en -lammers in die ou waenhuis gaan toemaak het vir die verwagt

Related Books & Audiobooks