SA Hunter/Jagter

DIE HONDE IN DIE VOORSTE LINIES

Die jaar 2020 sal vir baie dinge onthou word, hoofsaaklik vir Covid-19 en die impak wat dit op die wêreld gehad het, insluitend die jagbedryf in Suid-Afrika. Dit was ook die jaar wat ’n paar bekendes ons verlaat het en een van dié bekendes wat ons moes groet, het vier bene, groot ore en ’n dodelike reuksintuig gehad. K9 Killer was seker Suid-Afrika se bekendste teenstropingsheld. Hy was een van die eerste drie honde wat in die Nasionale Krugerwildtuin ontplooi is om stropers te vang. Saam met Ngwenya, sy suster, en Loco het dié drie Belgiese malinois-honde honderde stropers vasgetrek.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE WAARNEMENDE REDAKTEUR Fred Camphor PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging) KUNSREDAKTEUR Marthie van
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks