SA Hunter/Jagter

AFRIKA-VARKPES EN HOE SA JAGTERS KAN HELP

Met die uitbrake van Afrika-varkpes die afgelope paar maande is dit baie belangrik dat alle varkboere en jagters wat wilde varke jag en vervoer, deeglik bewus moet wees wat hierdie siekte behels.

WAT IS AFRIKA-VARKPES?

Dit is ’n ernstige virale siekte wat veral mak varke en soms wilde varke aantas. Daar is tans geen inenting daarteen beskikbaar nie. Vlakvarke en bosvarke dra die virus, maar wys geen tekens van die siekte nie. Met die sterftesyfer by mak varke wat tot so veel as 100 % kan wees, kan daar nooit genoeg aandag op die siekte gevestig word nie.

Tradisioneel het Afrika-varkpes net in Limpopo, Gauteng, Mpumalanga, Noordwes en KwaZulu-Natal voorgekom. Dit het egter al bykans deur die hele Suid-Afrika versprei soos wat die verspreidingsgebied van veral vlakvarke geweldig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE WAARNEMENDE REDAKTEUR Fred Camphor PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging) KUNSREDAKTEUR Marthie van
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related