SA Hunter/Jagter

VAN SUKSES TOT ‘N LES

My loopbaan as jong jagter het baie goed begin en ek het dit amper te maklik gevind. Dit het my baie laat wonder hoe en hoekom ander mense bokke kwes. Is hulle te haastig, of kan hulle net nie kalm bly nie? Dié vroeë sukses het my gemaklik gemaak, maar soos elke jagter nou seker dink, was dit net ’n kwessie van tyd. Ek het vinnig my les geleer, veral die verskil tussen selfvertroue en selfvoldaanheid.

In 2014 was ek gelukkig genoeg om ’n jong elandbul op ons familieplaas net buite Lydenburg in Mpumalanga te jag. As deel van ’n uitdunningsproses moes vier elandbulle af – een vir elke vennoot. My pa het sy eland aan my gegee en ek het my eerste kans op ’n groot bok gehad. Ons was die naweek op die plaas en ná ’n lang dag se jag het ek ’n skoot op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter3 min read
Hodgdon’s Perfect pattern Powder
As many readers are aware, the price of shotgun cartridges is rocketing skywards for a variety of reasons, and handloading is becoming a more attractive proposition for South African shotgunners. This, however, creates a new set of problems: how to f
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Just recently, the IUCN (International Union for Conservation of Nature) downlisted the scimitar-horned oryx (Oryx dammah) from Extinct in the wild to Endangered. Thanks to the work done by the Environment Agency of Abu Dhabi, the scimitar-horned ory
SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit

Related Books & Audiobooks