SA Hunter/Jagter

DIE STILTE VAN DIE JAGVELD

Mense dink dat jagters nie lief is vir diere nie. Volgens my is ons as jagters wel baie lief vir die natuur en sy diere. Ek geniet dit om in die natuur te wees, die samesyn met vriende en familie, die opwinding om jou prooi te agtervolg, die genot om wild te sien, die sterreprag saans, die kampvuur en die stories wat daar vertel word – ’n mens kry nie beter as dit nie. Afgesien van die sterreprag in die veld waar jy elke sterretjie in die heelal kan sien, is daar ook die stilte van die natuur, en as jy mooi luister, praat die stilte terug.

Hoewel ek in die stad woon, is hierdie nie een van daardie “my lewe begin waar die teerpad ein-dig” tipe stories nie. Al is ek ’n stadsbewoner, is ek bitter lief vir die plaas, hetsy dit ’n melk-, vee-, sitrus- of wildplaas is. Vir my gaan dit daaroor om elke oggend op te staan met ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the
SA Hunter/Jagter5 min read
Springbuck On The Plains Of Gordonia
The Collins English Dictionary defines a habit as “an acquired behaviour pattern regularly followed until it has become almost involuntary”. What has become almost involuntary to me is watching YouTube videos about the art of making and shooting besp

Related Books & Audiobooks