SA Hunter/Jagter

MY EERSTE “VOLWAARDIGE” JAG

As gesin jag ons altyd saam. Vandat ek twee jaar oud was, het ek my ma en pa op baie jagtogte vergesel. Met my sesde verjaardag het ek saam met my pa begin voëls jag, maar niks van die skote se geraas gehou nie. Soos ek ouer geword het, het die geraas my egter later nie meer gepla nie.

Ek het laas jaar 12 jaar oud geword en my ma, Colleen, en pa, Richard, het dit goedgedink dat ek my eerste bok jag. Toe die jagseisoen dus aanbreek en hul-le vra of ek my eerste bok, ’n rooibok, wou skiet, het ek dit met albei hande aangegryp. Ek was uit my vel van opgewondenheid! Ons het besluit op ’n ram, maar nie ’n trofeedier nie.

Ons jagveld was net noord van Thabazimbi in Limpopoprovinsie op ’n baie groot wildplaas. Dit was winter en ons jag

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the
SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons

Related Books & Audiobooks