SA Hunter/Jagter

BLESBOK 3 KUNS

My lekkerste tydverdryf as ’n jong seun was om my geweer op papierteikens en blikkies te rig en na hulle te skiet. Ek en my Daisy was altyd baie goeie maats – met hom het ek leer skiet. My liefde vir skiet en gewere het só begin en mettertyd ontwikkel. Na my eerste windbuks of twee het ek ’n baie akkurate 5.5mm pcp-lugdrukgeweer (air rifle) aangeskaf.

Ek kon egter nie ophou dink daaraan om my eerste bok te skiet nie, maar op die ouderdom van 11 jaar het ek toe wel die voorreg gehad...

1 MY EERSTE BOK

Ek en my pa het op ’n baie koue Saterdagoggend vroeg opgestaan en na oom Dean se plaas gery, naby die Die Wieg van die Mensdom (Cradle of Humankind) by Sterkfontein aan die Wes-Rand van Gauteng. Dit is nie baie ver van ons huis af nie, nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter4 min read
Slagdoppies Watter Om Wanneer Te Gebruik
Theuns Lombard vra my verlede week hoe hy kan weet watter tipe slagdop-pie om saam met sy kruit en koeël in sy .30-06 te gebruik om die beste resultate te verkry. Hy wil ’n 165 grein Barnes TSX-koeël gebruik, saam met Lapua-doppe en Vihtavuori N550-d

Related