SA Hunter/Jagter

DIE UITNODIGING

“As die polisie ons nou vang, word ons opgesluit en vir ewig agter tralies gebêre,” het Breg gehyg...

Dit was die jaar 1961 en ek het ’n uitnodiging van my meisie, Marie, ontvang om vir haar op hul plaas in die Eldoret-omgewing in Kenia te gaan kuier. Wat die uitnodiging meer gewig laat dra het, was die belofte dat haar pa vir my ’n jagtog sou reël.

Ek het twee vriende saamgeneem: Piet, ’n universiteitsvriend, en Breg, ’n vriend wat familie in Kenia gehad het. Volgens sommige van ons vriende sou ons reis maar gewaagd wees, maar TS Elliot sê in dié verband: “Life is either a daring adventure or nothing at all.”

Breg se ouers het vroeër jare per motor Kenia toe gery en by hulle moes hy dus al die nodige inligting oor ons reis daarheen kry. Verder was sy teenwoordigheid noodsaaklik, want hy sou die voertuig voorsien én hy was meganies aangelê. Piet, weer, was in beheer van die kos, eetgerei en beddegoed.

Ons aanvanklike twyfel en onsekerheid het mettertyd verander in entoesiasme. Ons het ure gesit en padkaarte bestudeer om die beste roete uit te werk. Een of ander wyse persoon het gesê: Die 1960’s was die tyd van onafhanlikheidswording vir baie Afrikastate en ons het vooraf inligting gekry oor die gesindheid van die inwoners van die lande waardeur ons sou reis, naamlik Rhodesië, Zambië, Tanzanië

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter4 min read
Pierre Se Herlaaitafel Patroondoppe – Deel 1
Ons manne op pad na ons sewentigs toe het onsself leer herlaai. Daar was nie herlaaitydskrifte, TV, internet, selfone of apps nie. Ons was so min en so wyd verspreid dat ons nie eers van mekaar geweet het nie! Ek het darem ’n 1970-eksemplaar van die
SA Hunter/Jagter8 min read
Afrika Se Superkampioen
“I experienced two very different emotions at the same time: extreme fright, and the utmost respect. As I lay there and looked up at the buffalo, I had nothing but admiration for it, even though it was trying to kill me. For the briefest moment, the

Related Books & Audiobooks