SA Hunter/Jagter

DIE JAGTER EN SY VOERTUIG

Ongeag hoe voertuie tegnologies verander het, veral viertrekvoertuie, het die oppervlakke waarop ons as jagters ry nog geensins verander nie. Dit is dieselfde paaie wat ons oupas jare gelede tydens hul jagtogte gebruik het. Oppervlakke verskil – van sanderige paaie in die Kalahari tot die glibberige modderpaaie van die Laeveld en klippe wat bande stukkend steek in die Bo-Karoo. Daarom bly die basiese bestuurstegnieke wat ons altyd moet toepas dieselfde, ongeag watter fabrikaat voertuig jy ry.

By die Noord Kaapse Beroepsjag Skool word studente geleer om waaksaam op die pad te wees en in hierdie reeks artikels deel ek daardie beginsels en tegnieke met die lesers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter1 min read
Bokspog
GEBORG DEUR: Stevenson Hamilton Die wenner van hierdie maand se Bokspog, Ettiene Erasmus, wen ’n produk beskikbaar op Stevenson Hamilton se webtuiste www.stevenson-hamilton.co.za ter waarde van R1 000. Baie geluk, Ettiene! Om jou prys te eis, stu
SA Hunter/Jagter8 min read
Ons Eie Besonderse BERGBOKKIES
Terwyl ons voor die warm antrasietstofie sit, het ek gehoor oom George kry toestemming by my pa, oom Lawry, dat ek en neef Walter ’n draai kon stap vir ’n ribbok nadat ons die merinoooie en -lammers in die ou waenhuis gaan toemaak het vir die verwagt

Related Books & Audiobooks