SA Hunter/Jagter

SNELVUUR

RIETVLEI SE JAGLUIPERD GAAN OP ’N UITSTAPPIE

Njozi, ’n jagluiperdwyfie wat gedurende 2020 deur die Trust vir Bedreigde Spesies (EWT) in die Rietvlei-natuurreservaat in Pretoria hervestig is, het laas maand op ’n klein uitstappie gegaan.

Die Tshwane-metroraad, onder wie se beheer Rietvlei val, het op 4 Mei ’n waarskuwing uitgestuur dat Njozi ontsnap het. Dit is nadat die eienaar van ’n aangrensende eiendom haar opgemerk het en die bestuur van die reservaat in kennis gestel het. Daar word vermoed dat sy ontsnap het deur ’n gat wat kleiner diere onderdeur ’n heining gegrawe het.

Daar is amper vyf dae lank na haar gesoek. Njozi dra ’n GPShalsband wat juis gebruik word om haar beweging dop te hou, maar selfs lede van EWT kon haar nie opspoor nie. Die mense op aangrensende eiendomme is gewaarsku en ’n veearts was gereed om haar te verdoof, sou sy opgespoor word.

Die soektog het tot ’n einde gekom toe sy op 9 Mei in die reservaat afgeneem is waar sy probeer om ’n blesbok te vang. Die metroraad sê dit blyk dat sy uit haar eie na die reservaat teruggekeer het.

AL HOE MEER LANDE BEGIN MOR

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter8 min read
Ek Het ’n Vriendin...
Ek het ’n vriendin, maar haar naam is nie Lisa soos Laurika Rauch se vriendin in die liedjie “Lisa se klavier” nie. Buiten ’n klavier, het my vriendin ook ’n plaas in Nieu-Seeland se Suid-Waikato-distrik. Ek het Karen, die vriendin met die plaas en d
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks