SA Hunter/Jagter

SNELVUUR

SKRYF VIR SA JAGTER/HUNTER

Ditisvironsby SA JAGTER/HUNTER altyd’nplesierombydraes van nuwe vryskutskrywers te ontvang. Ons wil graag ons lesers aanmoedig om die pen op te neem en hul ondervindings in die jagveld of tegniese kennis met ons te deel. Wees asseblief so vrymoedig om enige materiaal of selfs net idees vir moontlike artikels aan die redakteur te e-pos by: johan.vanwyk@media24.com ’n Mens weet nooit wanneer die volgende groot skrywer dalk in ons tydskrif gaan ontluik nie! Ons sien uit na julle bydraes!

RHINO POACHER GETS 25 YEARS

Kruger National Park rhino poacher was jailed for 25 years after being bust, twice. reported that the man was sentenced for his involvement in two cases of rhino poaching in the Kruger National Park in Mpumalanga. The Skukuza regional court sentenced 40-year-old Mike Nyathi in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter1 min read
Bokspog
GEBORG DEUR: Stevenson Hamilton Die wenner van hierdie maand se Bokspog, Ettiene Erasmus, wen ’n produk beskikbaar op Stevenson Hamilton se webtuiste www.stevenson-hamilton.co.za ter waarde van R1 000. Baie geluk, Ettiene! Om jou prys te eis, stu
SA Hunter/Jagter8 min read
Ons Eie Besonderse BERGBOKKIES
Terwyl ons voor die warm antrasietstofie sit, het ek gehoor oom George kry toestemming by my pa, oom Lawry, dat ek en neef Walter ’n draai kon stap vir ’n ribbok nadat ons die merinoooie en -lammers in die ou waenhuis gaan toemaak het vir die verwagt

Related Books & Audiobooks