SA Hunter/Jagter

BOOGJAG VANUIT ‘N SKUILING

In die vorige uitgawe het ek geskryf oor ’n eerste jag met die boog – hoe jy weet jy is gereed om jou eerste bok met die boog plat te trek en wat jy in gedagte moet hou wanneer jy die bok vanuit ’n skuiling inwag. In hierdie artikel brei ek meer daaroor uit.

Wanneer jy in ’n skuiling vir jou prooi wag, is dit natuurlik nie nodig om kamoefleerdrag te dra nie. Kamoefleerdrag sal goed werk, maar jy kan enige donker klere dra, soos swart of donker blou. Baie jagplase se skuilings is swart geverf aan die binnekant en die donker kleure maak jou minder sigbaar teen die swart agtergrond. ’n Donker gesigmasker en handskoene kan ook baie help.

Onthou ook dat bobbejane en blouape jou baie maklik in ’n skuiling raaksien. Dra dus ekstra sorg wanneer een van dié twee diere naby die skuiling is. Hulle sal jou raaksien wanneer die bokke jou nie sien nie en kan jou kanse om een van die bokke by die water te skiet, in die wiele ry as jy nie versigtig is nie. Bly ook weg van die skietopening en moet asseblief nie jou kop by die opening uitsteek om te kyk of jy diere langs die kant van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Just recently, the IUCN (International Union for Conservation of Nature) downlisted the scimitar-horned oryx (Oryx dammah) from Extinct in the wild to Endangered. Thanks to the work done by the Environment Agency of Abu Dhabi, the scimitar-horned ory
SA Hunter/Jagter8 min read
Buying A Used Double Rifle Part II
Under the heading of “Quality”, factors such as action type, engraving, wood quality and overall fit and finish come into play. Arguably, the two most important factors in the longevity of any firearm are the quality of the original materials used an

Related Books & Audiobooks