SA Hunter/Jagter

KWESSKOOT – WAT NOU?

Geen jagter wil ’n bok kwes nie, maar indien jy gereeld jag, gaan dit heel moontlik een of ander tyd met jou gebeur.

Ek het redelik vroeg in my jagloopbaan geleer dat dinge verkeerd kan loop, al is jy hóé versigtig. Bring genoeg tyd in die jagveld deur en vroeër of later loop jy op ’n bloedspoor. Dit is belangrik om dit te probeer vermy, maar dit is ewe belangrik om te weet wat om te doen wanneer dit wel gebeur. Nie net maak ons almal foute nie, maar daar gebeur soms dinge wat buite die jagter se beheer is. ’n Bok beweeg nét voordat die skoot loop, daar is ’n takkie in die pad van die koeël, die skietstokke gly van ’n klip af, jou gids verloor sy balans en stamp aan jou, of ’n onverwagte vlaag wind ruk die koeël van koers af. En soms skiet jy sommer net ’n swak skoot.

Ek is bevoorreg om baie te jag, alleen en ook met kliënte. Uit die aard van my

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE WAARNEMENDE REDAKTEUR Fred Camphor PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging) KUNSREDAKTEUR Marthie van
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks