SA Hunter/Jagter

DIE KRITIEKE OOMBLIK

As ’n mens nou mooi daaroor nadink, bestaan die lewe uit verskeie kritieke oomblikke. Dikwels behels daardie oomblik ook die einde van ’n lewe. Wat verstaan ’n mens onder ’n kritieke oomblik? Volgens myis dit daardie oomblik waarin jou besluit iets onherroeplik kan verander. Dis jou besluit alleen, niemand anders s’n nie!

Wat bedoel ek daarby? Laat ek verduidelik: Wanneer jy besluit om die sneller te druk, verander jy iets onomkeerbaar. Dit is ’n kritieke oomblik vir bok en mens – die oomblik waarin jy gekonfronteer word met die besluit om iets te doen al dan nie. Sou jy besluit om wel te skiet, verander dit die bok se lewe, asook joune. As dit ’n goeie skoot is, het jou besluit ’n lewe beëindig en is jy dankbaar as

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter8 min read
Afrika Se Superkampioen
“I experienced two very different emotions at the same time: extreme fright, and the utmost respect. As I lay there and looked up at the buffalo, I had nothing but admiration for it, even though it was trying to kill me. For the briefest moment, the
SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks