SA Hunter/Jagter

DIE FOUT

Die Amerikaanse jagter haal sy geweer trots uit die geweertas – ’n Weatherby Mark V in .300 Weatherby Magnum. Dit is nie my gunstelinggeweer nie, maar dit is nie wys om ’n ander man se vrou, ryding of roer te kritiseer nie en ek knik goedkeurend. Hy glip die slot oop, kyk dat die kamer leeg is en oorhandig die blink geweer aan my. Ek bekyk die uitspattige skiet-ding van nader. Daar is merkies op die loop waar die blou afgeskuur is, die grendelknop is blink van baie hantering en dit lyk of die onderkant van die voorlaai in ’n onderonsie met ’n rasper betrokke was.

’n Mens kan baie omtrent ’n jagter leer as jy na sy geweer kyk. Ek hou van wat ek sien.

Op die skietbaan sukkel ons nie. Die Weatherby is op skoot op 200 meter. Die jagter skiet die ghongs op 250 en 300 meter van sy geweer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the
SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons

Related Books & Audiobooks