SA Hunter/Jagter

DIE PORTUGEES EN DIE KOEDOE

In Maart 2019 het ek en my vriend, Jaco Goosen, ’n wonderlike jag beleef toe ons met twee ou gewere elk ’n gemsbok geskiet het. Ek het my Portugese Mauser in 6,5x58mm gebruik en Jaco sy 1875-replika Sharps in .45-70 Govt. Daardie jag het my lus aangewakker om iets spesiaals met die ou Portugese Mauser te skiet. Toe Koos Barnard (oudredakteur van SA JAGTER/HUNTER) my kort daarna uitdaag om ’n koedoebul te voet met die “Portugees” te jag, was die koeël deur die kerk en het ek begin planne maak.

Voor ek egter van die jag ver-tel, eers iets meer oor die 6,5x58 Portuguese Vergueiro. Portugal het dié kaliber en die Mauser-Vergueiro-slotaksiegewere in 1904 vir militêre gebruik aanvaar. Hierdie gewere het ’n basiese Mauser-tipe aksie, maar het ook kenmerke van die Mannlicher-aksie, byvoorbeeld die gesplete brug. Op die linkerkant van my geweer se aksie lees die inskripsie soos volg: Ek het die geweer in 2002 van ’n vriend gekoop. Soos julle op die foto’s aan die kolf kan sien,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the
SA Hunter/Jagter5 min read
Springbuck On The Plains Of Gordonia
The Collins English Dictionary defines a habit as “an acquired behaviour pattern regularly followed until it has become almost involuntary”. What has become almost involuntary to me is watching YouTube videos about the art of making and shooting besp

Related