SA Hunter/Jagter

SES BOKKE MET DRIE SOORTE JAGWAPENS

In die VSA word aan geweerjagters, voorlaaierjagters en boogjagters elkeen ’n eie gedeelte van die jagseisoen toegeken. Baie jagters jag dus met al drie jagwapens om sodoende hulle jagseisoen tot die maksimum te verleng. In Suid-Afrika is dit natuurlik nie nodig nie, want ’n jagter kan die hele jagseisoen jag met die wapen van sy keuse.

Ek het ook een jagseisoen met meer as een soort wapen gejag, naamlik ’n swartkruitge-weer of voorlaaier, ’n kragboog en twee verskillende tradisionele boë.

Nadat ek destyds besluit het om met die boog te jag, moes ek drie keer na Lichtenburg ry om my eerste dier, ’n springbok, plat te trek. Met die eerste twee jagtogte was ek nie suksesvol nie en het ek heelwat foute gemaak. Met die derde probeerslag was ek gelukkiger en het ek ’n mooi rammetjie met die pyl platge-trek. Sewe jaar later het ek weer dieselfde plaas besoek, maar dié keer om my eerste bok met my nuwe .50 Kentucky-swartkruitgeweer te jag.

Dit was aan die begin van die winter. Ek en my goeie vriend, Johan Smit, het na oom Diedericks se plaas in Lichtenburg gery om blesbok te jag. Ons het vroeg op ’n Saterdagoggend daar aangekom. Ná ’n redelike kort wandeling in die veld het ek en Johan ’n blesbok sowat 150 meter van ons af

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter5 min read
Voorbereiding Vir Die Jagseisoen
Die belangrikste toerusting vir enige jag is kortliks ’n geweer, ammunisie, teleskoop, verkyker, jagskoene, messe en ’n skietstok. Die heel belangrikste hier-van is beslis jou geweer en/of selfs jou boog. As jy ’n jaar gelede jou geweer in die hoek v
SA Hunter/Jagter3 min read
Hodgdon’s Perfect pattern Powder
As many readers are aware, the price of shotgun cartridges is rocketing skywards for a variety of reasons, and handloading is becoming a more attractive proposition for South African shotgunners. This, however, creates a new set of problems: how to f

Related Books & Audiobooks