SA Hunter/Jagter

WILDEBEESJAG MET ’N REGTE HOUTBOOG

TRADISIONELE BOË VS KRAGBOË

Baie jagters verkies deesdae om met ’n kragboog bokke plat te trek. Ander jag soms met die boog en ander kere met die geweer. Die kruisboog wen ook al hoe meer veld as ’n jagwapen. Daar is egter baie min jagters wat kans sien om hul prooi met ’n tradisionele boog aan te durf.

Die rede daarvoor is waarskynlik omdat tradisionele boë nie visiere het soos kragboë nie. Met ’n tradisionele boog, wat soms net van hout of ’n kombinasie van hout en veselglaslaminering gemaak is, skiet die jagter instinktief. Daar word op die teiken gefokus en die skut se brein doen die sommetjies. Sonder dat die jagter werklik daarvan bewus is, word die hand verskuif na die regte hoogte en rigting sodat die pyl die kol tref. Om op dié manier akkuraat te skiet verg baie oefening. Daar word dus ook op baie korter afstande met dié wapen gejag as met die meer populêre kragboog.

BOU VAN ’N HOUTBOOG

Ongeveer 16 jaar gelede het ek vir die eerste keer ’n wildebees met ’n houtboog platgetrek. Dié jagtog het plaasgevind net nadat ek ’n houtboog met die hulp

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE WAARNEMENDE REDAKTEUR Fred Camphor PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging) KUNSREDAKTEUR Marthie van
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks