SA Hunter/Jagter

HOE OM MET MIN GELD TE BEGIN HERLAAI – DEEL 3

Die dop is die enigste komponent van die patroon wat herlaaiers kan hergebruik, en hoe meer kere die dop weer gebruik word, hoe groter die besparing. Dit is dus die moeite werd om die dop mooi op te pas en sy bruikbare lewensduur te verleng.

Tydens die afvuur van ’n patroon vervorm die dop tot so ’n mate dat dit nie weer ’n nuwe koeël styf genoeg kan vashou of in die wapen se kamer pas nie. Die gevuurde dop moet dus kleiner gekrimp (hervorm) word sodat dit weer die koeël kan vashou en gemaklik in die kamer pas.

Kom ons gaan voort met die lekker deel – die herlaai of selflaai van jou eie patrone.

HERVORMING VAN DOPPE

Pers (Press) Daar is basies twee soorte perse beskikbaar: die enkelstasie (single-stage) en die progressiewe pers (progressive/multi-stage). Omdat die kop van die progressiewe pers waaraan die matryse koppel, moet kan verstel om te indeks, kan die kop speling hê. Dit kan nadelig wees vir die belyning van toerusting en komponente. Die meeste geweerskuts laai egter met ’n enkelstasie-pers.

Die verbrande residu binne gebruikte doppe en slagdoppe is baie hard en is ’n uitstekende skuurmiddel, wat die leeftyd van die pers se bewegende dele drasties kan verkort. Maak dus gereeld die pers skoon en olie die stang en bewegende dele met doodgewone 3-in-1-masjienolie.

Matrys (Resizing die) ’n Matrys is ’n vormstuk wat die dop weer na sy) en ’n dun pennetjie (die ) bestaan, se doel is tweeledig: Die druk die slagdop uit tydens die pasdrukproses en die rek weer die dopnek na die verlangde grootte om die koeël te akkommodeer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Just recently, the IUCN (International Union for Conservation of Nature) downlisted the scimitar-horned oryx (Oryx dammah) from Extinct in the wild to Endangered. Thanks to the work done by the Environment Agency of Abu Dhabi, the scimitar-horned ory
SA Hunter/Jagter8 min read
Buying A Used Double Rifle Part II
Under the heading of “Quality”, factors such as action type, engraving, wood quality and overall fit and finish come into play. Arguably, the two most important factors in the longevity of any firearm are the quality of the original materials used an

Related Books & Audiobooks