SA Hunter/Jagter

In die HERLAAIKAMER In the RELOADING ROOM DOELMATIGE MATRYSE VIR JAG OF KOMPETISIE

Marius Oosthuizen van Pretoria het onlangs sy eie patrone vir sy .270 Winchester begin laai. Hy kry bevredigende resultate, maar van sy vriende raai hom aan om vir beter resultate eerder “kompetisie”-matryse te gebruik as die “standaard”-matryse wat hy nou het. Hy vra dus die volgende:

“Is die ekstra uitgawe vir my die geld werd as ek net so nou en dan vir die lekker na ghongs op lang afstande skiet en oor vlakteafstande nie verder as 300 m-jagskote skiet nie?”

KASSIE REAGEER SOOS VOLG:

Daar is verskillende vervaardigers wat matryse, reekse en modelle vervaardig. RCBS, Redding, Hornady, Lee, Lyman, Dillon en nog ’n paar minder bekende maatskappye produ-seer “standaard”-matryse. Hulle verpak dit in keusepakkette, waarvan die volmaat-vormmatrys en koeëlplaasmatrys (seater die) as ’n basiese stel sekerlik die algemeenste samestel-ling is wat aangebied word.

VOLMAATMATRYS

Die volmaatmatrys se huls word só gemaak dat die doppie se vorm tydens die vormingsproses teruggedruk word na) wat in ’n kompetisiestel gevind word, is dit die enigste matrys wat die doppie se skouer kan terugdruk nadat ’n paar skote daarmee gevuur is en die doppie nie meer maklik en glad in die geweerkamer wil voer nie. Die volmaatmatrys is ook met ’n strekknoop toegerus om die doppie se nek tot .002” kleiner as die koeël se kaliberdeursnee te rek nadat die matrys se nekopening die doppienek toegedruk het tot ongeveer .008” na .010” nouer as die koeëldeursnee, afhangende die geweer se kaliber.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE WAARNEMENDE REDAKTEUR Fred Camphor PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging) KUNSREDAKTEUR Marthie van
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks