SA Hunter/Jagter

In die HERLAAIKAMER In the RELOADING ROOMVOORBEREIDING VAN DOPPIES VIR KOMPETERENDE SKIET DEEL 1

In vorige aflewerings het ons gesels oor algemene kenmerke van doppe wanneer dopseleksie nodig is, die voorbereiding van nuwe doppe vir daardie eerste skoot en die hantering van gevuurde doppies wanneer hulle herlaai word vir kwaliteitskote. Baie herlaaiers wil egter soms effens verder gaan en soveel moontlik doen om te verseker dat hulle faktore wat skootgehalte beïnvloed, kan beheer. Om dít te doen, is dit goed om te verstaan dat die doppie die enigste komponent is waaraan die handlaaier iets kán doen, maar ook dat die gevolge van enige werk aan die doppie voorsien moet kan word. Dit is dus belangrik om voldoende inligting oor die geweer en die doppie, tesame met die dinamika van die beskikbare kruit- en slagdoppiekombinasies, in aanmerking te neem voordat jy lukraak veranderings aanbring.

Dan Hackett, ’n toonaangewende kenner in Amerikaanse herlaaikringe, het die volgende gesê: “ Wat ons hieruit kan aflei, is dat ’n herlaaier die korrekte gereedskap moet hê om verdere gespesialiseerde werk aan doppies te doen – die ou bewese uitgangspunt van die regte stukkie gereedskap vir die werk wat gedoen moet word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter5 min read
Voorbereiding Vir Die Jagseisoen
Die belangrikste toerusting vir enige jag is kortliks ’n geweer, ammunisie, teleskoop, verkyker, jagskoene, messe en ’n skietstok. Die heel belangrikste hier-van is beslis jou geweer en/of selfs jou boog. As jy ’n jaar gelede jou geweer in die hoek v
SA Hunter/Jagter3 min read
Hodgdon’s Perfect pattern Powder
As many readers are aware, the price of shotgun cartridges is rocketing skywards for a variety of reasons, and handloading is becoming a more attractive proposition for South African shotgunners. This, however, creates a new set of problems: how to f

Related Books & Audiobooks