SA Hunter/Jagter

SNELVUUR

’N KATASTROFE IN HWANGE NASIONALE PARK

Daar is onlangs uit Zimbabwe berig dat oënskynlik onwettige prospekteerdery vir steenkool in Hwange Nasionale Park besig is om grootskaalse verwoesting te saai.

Pres. Emmerson Mnangagwa van Zimbabwe het sonder die medewete van Zimbabwe se Parke- en Wildlewebestuursowerheid spesiale lisensies aan twee Chinese maatskappye toegeken wat hulle magtig om vir steenkool binne die grense van Hwange Nasionale Park te prospekteer. Slegs die president kan so ’n spesiale lisensie toeken.

Volgens berigte het die prospekteringsaktiwiteite

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter8 min read
Ek Het ’n Vriendin...
Ek het ’n vriendin, maar haar naam is nie Lisa soos Laurika Rauch se vriendin in die liedjie “Lisa se klavier” nie. Buiten ’n klavier, het my vriendin ook ’n plaas in Nieu-Seeland se Suid-Waikato-distrik. Ek het Karen, die vriendin met die plaas en d
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks