SA Hunter/Jagter

EIENSKAPPE VAN ’N JAGTER

Oom Lou van der Merwe van Bethal was vir baie jare een van die groot geeste van SA Jagters. Onlangs, met die deurwerk van ou publikasies om materiaal te versamel vir die 70-jarige gedenkboek oor die Vereniging wat later vanjaar verskyn, kom ek af op ’n stukkie waar iemand hom vra watter eienskappe ’n jagter moet hê.

Tipies van hom, was sy antwoord tegelyk wys en spitsvondig: “Die moderne jagter moet eerstens baie geld hê, anders bly hy by die huis. Andersins moet hy, wanneer hy grootwild jag, oor ’n goeie hart

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons
SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc

Related Books & Audiobooks