DIE WHISKYTREIN WORD HERDENK
Aug 12, 2019
2 minutes
Deur JOHAN UNGERER
Sedert 2012 word hierdie besonderse, bykans onbekende juweeltjie uit die Anglo-Boereoorlog jaarliks herdenk.
Ek en my vrou Anne-Marie het 2019 se herdenking op 30 Maart gaan bywoon. Val lê ongeveer 180km suidoos van Johannesburg. Toe ons om halfnege by die Val Hotel opdaag was die klein gehuggie reeds ’n
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days