SA Hunter/Jagter

TROFEESKATTING

Plaaslike trofeejagters word meestal in die veld deur gidse (en soms deur beroepsjagters) vergesel, maar alhoewel eersgenoemde uitstekend in hul spoorsnyvermoëns mag wees, het hulle gewoonlik baie min waardering vir trofeekwaliteit en geen opleiding in trofeeskatting nie. Dit is dus vir die Suid-Afrikaanse trofeejagter belangrik dat hy of sy ’n grondige kennis van trofeeskatting het. Om trofeë met ’n redelike mate van akkuraatheid te kan skat, is geensins maklik nie, aangesien die potensiële trofeedier ver weg kan wees, gedeeltelik deur plantegroei of ander diere verberg kan word, rondbeweeg of slegs kortstondige aansigte van die horings (of tande) bied. Daarom is dit nuttig vir die jagter om vinnige metodes van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons
SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc

Related Books & Audiobooks