SA Hunter/Jagter

TROFEESKATTING

In Deel 7 het ons begin met trofeeskatting deur basiese riglyne te gee oor hoe om trofeelengtes in die veld te skat.

Om trofeelengtes met ’n redelike mate van akkuraatheid te kan skat, is nie maklik nie, aangesien die dier ver weg kan wees, gedeeltelik deur plantegroei of ander diere verberg kan word, rondbeweeg of slegs kortstondige aansigte van die horings (of tan-de) bied. Daarom is dit nuttig vir die jagter om vinnige metodes van trofeeskatting aan te leer.

HIER IS ’N PAAR VOORBEELDE

BLESBOK 17”

Soos voorheen genoem, word ’n blesbokram aan sy strooikleurige horingriwwe uitgeken. Skenk aandag aan ’n ram met horings wat 2½ keer langer as die ore lyk. Hoe groter die kurwe of kromming van die liervorm, hoe langer is die horing. Punte wat parallel is of effens na buite wys, is gewoonlik ’n teken van ’n ouer dier wat ’n goeie trofeelengte kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the
SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons

Related