SA Hunter/Jagter

TROFEEMETING EN REKORDHOUDING

TROFEEMETING

’n Trofee hoef nie noodwendig aan sekere minimum-standaarde te voldoen nie omdat elke jagter dalk ’n ander idee het van wat as ’n trofee kwalifiseer. Soos in ’n vorige aflewering genoem, is ’n trofee dit wat vir jou as jagter belangrik is, byvoorbeeld ’n onvergeetlike jag, die uitdagings wat die jag van die spesie gebied het, die skaarsheid van die spesie, ensovoorts. As trofeemates teenoor jou naam in ’n rekordboek egter vir jou belangrik is, moet jy vertroud wees met die beginsels en metodes van trofeemeting van die verskillende spesies. Hoewel ’n plaaslike trofeejagter nie self ’n geregistreerde Rowland Ward-meter hoef te wees nie, behoort hy/sy egter die reëls van die meetmetodes onder die knie te hê, sowel as die prosedure om die trofee amptelik te laat registreer.

REËLS VAN DIE ROWLAND WARDREKORDSISTEEM

• Alle mate moet met ’n metaalmaatband en/of amptelike staalkabel, goedgekeur deur Rowland Ward Publikasies, gemeet word.

• Veldmetings van krokodillengtes en die liggaamsgrootte van olifante (skouerhoogte) moet onverwyld geneem word presies daar waar die dier geval het, en moet deur beide die beroepsjagter (indien teenwoordig in die geval van ’n plaaslike jagter) en die jagter beëdig word.

• Vir alle ander metings moet ’n minimum uitdroogperiode van 30 dae toegelaat word tussen die datum van die skiet van die trofeedier en datum van meting (of

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter8 min read
Ek Het ’n Vriendin...
Ek het ’n vriendin, maar haar naam is nie Lisa soos Laurika Rauch se vriendin in die liedjie “Lisa se klavier” nie. Buiten ’n klavier, het my vriendin ook ’n plaas in Nieu-Seeland se Suid-Waikato-distrik. Ek het Karen, die vriendin met die plaas en d
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related