SA Hunter/Jagter

VERSTRIK EN VERSKRIK

DIE TRAGEDIE

Hy het verlede jaar sy twee seuns aan die dood afgestaan. En toe kom die vuur en brand verder alles af wat hy nog besit het, benewens sy een voertuig, sy foon en sy beursie. Hy jaag toe met sy bakkie tot in die vure, gooi sy beursie en foon in die vlamme, en skree: “Here, vat maar alles wat ek nog gehad het! Ek gee boedel oor!”

Ek glo ons het almal hierdie verkorte weergawe van daardie tragiese verhaal gelees of daarvan gehoor. Dis vreeslik, en die ergste is dat dit so ’n getroue weergawe is van waar ons tans in ons mooie land staan.

DIE GRENDELTYD

Die afkondiging het so skielik gekom. Ons was skaars ’n week lank in Rustenburg. Die een oomblik was ons nog op pad na die jagplaas net buite Rustenburg nadat ons so pas meer as 1 200 kilometer vanafwat ons in “lockdown” sou wees. Maar toe word die grendeltyd nie net ’n oornag-toesluit-ongeriefie nie, maar ’n volbloed-, sewe maande lange frustrasie – kompleet asof jy in ’n strik gevang is en stadig besig is om dood te wurg.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter3 min read
Hodgdon’s Perfect pattern Powder
As many readers are aware, the price of shotgun cartridges is rocketing skywards for a variety of reasons, and handloading is becoming a more attractive proposition for South African shotgunners. This, however, creates a new set of problems: how to f
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Just recently, the IUCN (International Union for Conservation of Nature) downlisted the scimitar-horned oryx (Oryx dammah) from Extinct in the wild to Endangered. Thanks to the work done by the Environment Agency of Abu Dhabi, the scimitar-horned ory
SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit

Related Books & Audiobooks