KONTAKINLIGTING/CONTACT INFORMATION: SAJWV - Inyathipark | SAHGCA - Inyathi Park ADRES/ADDRESS: Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, Suid-Afrika/South Africa TELEFOON/TELEPHONE: (Suid-Afrika/South Africa) 0861 SAHUNT (724 868) | Internasionaal/ International: +27 (0) 12 808-9300 E-POS/E-MAIL: admin@sahunt.co.za | WEBTUISTE/ WEBSITE: www.sahunters.co.za
Saam met die voorreg van wettige vuurwapenbesit kom ’n verantwoordelikheid vir elke vuurwapeneienaar om sy vuurwapens veilig en verantwoordelik te gebruik. Die gebruik van ’n vuurwapen kan met die gebruik van ’n skerp mes of ’n vuurhoutjie vergelyk word – dit kan veilig of gevaarlik wees; die bepalende faktor is die per-soon wat dit gebruik.
SA Jagters se lede is sportskuts en/of jagters en gebruik hul vuurwapens gereeld. By alle skietaktiwiteite van SA Jagters op tak-, streek- en nasionale vlak is die fokus op die veilige hantering