SA Hunter/Jagter

WETTIGE VUURWAPENBESIT IS ’N VOORREG, NIE ’N REG

KONTAKINLIGTING/CONTACT INFORMATION: SAJWV - Inyathipark | SAHGCA Inyathi Park
ADRES/ADDRESS: Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, Suid-Afrika/South Africa
TELEFOON/TELEPHONE: (Suid-Afrika/South Africa) 0861 SAHUNT (724 868) | Internasionaal/ International: +27 (0) 12 808-9300
E-POS/E-MAIL: admin@sahunt.co.za | WEBTUISTE/ WEBSITE: www.sahunters.co.za

Daar bestaan ’n wanpersepsie dat vuurwapeneienaarskap in Suid-Afrika ’n reg is wat in ons Grondwet verskans is, soos wat die geval is in die VSA (to keep and bear arms). Dieselfde reg is egter nie van toepassing op Suid-Afrikaners nie.

Die bes moontlike interpretasie van die bepalings van Suid-Afrika se Grondwet en die be-palings in die Wet op Beheer van Vuurwapens (Wet 60 van 2000) is dat wettige vuurwapeneienaarskap in Suid-Afrika ’n voor-reg is. Daar is egter drie artikels in ons Handves van Regte (hoofstuk 2

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE WAARNEMENDE REDAKTEUR Fred Camphor PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging) KUNSREDAKTEUR Marthie van
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related