KONTAK INLIGTING/CONTACT INFORMATION: SAJWV - Inyathipark | SAHGCA - Inyathi Park
ADRES/ADRESS: Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, Suid-Afrika/South Africa
TELEFOON/TELEPHONE: (Suid-Afrika/South Africa) 0861 SAHUNT (724 868) | (Internationaal/ (International): +27 (0) 12 808-9300
E-POS/E-MAIL: admin@sahunt.co.za | WEBTUISTE/ WEBSITE: www.sahunters.co.za
Die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) bestaan op grondvlak uit ongeveer 42 000 lede in 83 takke wat in 15 streke ingedeel is. SA Jagters is ’n vereniging vír lede bedryf déúr lede en die takke en hul aktiwiteite is die hartklop van die Vereniging. Die entoesiasme en sukses waarmee die takke bedryf word, is besonders, veral as ’n mens in ag neem dat