Inyathipark, Plot 3, Mountain Drive 7/Inyathi Park, Plot 3, 7 Mountain Drive, Derdepoort
Posbus/PO Box 1952, Montanapark, 0159
Tel: 012-808-9300 Faks/Fax: 012-808-9344
E-pos/E-mail: admin@sahunt.co.za
Web: www.sahunters.co.za
SA JAGTERS: Namakwa-tak
TAKSTIGTING: 27 November 2018
LIGGING: Springbok, Noord-Kaap
LEDETAL: 166
Namakwa-tak is in November 2022 vier jaar oud. Met ’n ledetal van 166 (Augustus 2022) is dit een van die kleiner takke van SA Jagters, maar die aantal en verskeidenheid aktiwiteite en fasiliteite by hierdie tak is absoluut verstommend! Namakwatak is in ’n prentjiemooi deel van die land geleë wat onder andere Namakwaland en die Richtersveld insluit. Behalwe hierdie gebied se glorieryke blommeprag sekere tye van die jaar, is dit ook bekend vir die reptiele, sukkulente en ander unieke plante in hierdie