REPRESENTING THE LAND OWNER – ’n Organisasie vir die wildboer
Jun 13, 2018
5 minutes
deur Adri Kitshoff-Botha
Groete, Adri Kitshoff – Botha
Photo © Karel Bartik
Bykans onmoontlik om te glo: Ons het reeds die halfjaarmerk vir 2018 bereik en ons is nog volstoom aan die gang.
The following are just a few highlights of the WRSA activities of the past few months.
WAT VERWAG DIE WILDBOER VAN DIE JAGTER?
Wat ’n jagter van ’n wildboer verwag, is ’n baie algemene vraag wat sekerlik ook dikwels deur jagters gedebateer word wanneer hulle hul jaar se jagte beplan. Hierdie keer egter, is die vraag omgedraai en is WRSA versoek om lede van die Bosveldjagtersvereniging (BJV) se Waterbergtak in Nylstroom toe te spreek oor wat die wildboer van die jagter verwag. Ná beraadslaging met verskeie wildboere, kan die totale boodskap in twee hoofpunte opgesom word, naamlik respek en begrip. Die aanbieding
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days