SA Hunter/Jagter

SA JAGTERS-LEDE WEN EN MAAK ’N VERSKIL

“Buffeljag-loting: Buffelbuljag langs Sabie Game Park in Mosambiek, R50 per inskrywing”

Die meeste van SA Jagters se lede sou deur die loop van 2019 dié advertensie iewers teëgekom het, hetsy in die maandelikse nuusbrief, die SA JAGTER/ HUNTER-tydskrif of selfs by HuntEx. Twee van ons lede het wel die geluk aan hul kant gehad. Die gelukkige eerste trekking het ’n buffelbuljag langs die Sabie Game Park in Mosambiek gewen, asook die opstop van die trofee deur Custos Taksidermie (wilka@mweb.co.za) en ’n skildery van die jag deur die kunstenaar Michelle van Jaarsveldt (. Die gelukkige wenner van die tweede prys het ’n geslypte diamant ter waarde van R28 000 ontvang.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE WAARNEMENDE REDAKTEUR Fred Camphor PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging) KUNSREDAKTEUR Marthie van
SA Hunter/Jagter4 min read
Slagdoppies Watter Om Wanneer Te Gebruik
Theuns Lombard vra my verlede week hoe hy kan weet watter tipe slagdop-pie om saam met sy kruit en koeël in sy .30-06 te gebruik om die beste resultate te verkry. Hy wil ’n 165 grein Barnes TSX-koeël gebruik, saam met Lapua-doppe en Vihtavuori N550-d
SA Hunter/Jagter2 min read
’n Gids Tot Nalatenskap En Boedelbeplanning Vir Die Jagter
Die artikel is voorsien deur Eksekuteurs vir Boedels en Testamente as trotse borg van ons Nasionale Presidentskietkompetisie in samewerking met die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging. By Eksekuteurs vir Boedels en Testamente waardeer ons die bel

Related Books & Audiobooks