SA Hunter/Jagter

VORTEX VENOM 5-25x56- TELESKOOP

Vortex-teleskope het ’n baie goeie reputasie in Suide-like Afrika vir waarde vir geld, kwaliteit en duursaamheid. SA JAGTER/HUNTER het al verskeie Vortex-produkte getoets en ons was nog nooit teleurgestel nie. Die onderwerp van hierdie toets is die Venom 5-25x56-teleskoop.

Twee verskillende kruishaaropsies is vir hierdie teleskoop beskikbaar met die EBR-7C-kruishaar – MOA () en MRAD (). Hierdie toetsmodel beskik oor die MOA-kruishaar. Die kruishaar sit in die voorste fokusveld (FFP of, soos dit in Engels bekendstaan), wat natuurlik beteken die teiken se grootte, ge-meet in MOA, bly konstant in verhouding tot die mikmerkies ongeag die vergroting wat gebruik word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter5 min read
Die ‘Omgekeerde Piramide’ Van Skietaktiwiteite
KONTAKINLIGTING/CONTACT INFORMATION: SAJWV - Inyathipark | SAHGCA - Inyathi Park ADRES/ADDRESS: Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, Suid-Afrika/South Africa TELEFOON/TELEPHONE: (Suid-Afrika/South Africa) 0861 SAHUNT (724 868) | Internasionaal/ Inte
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc

Related Books & Audiobooks