SA Hunter/Jagter

DIE KEUSE VAN ’N EERSTE JAGGEWEER

Die idee vir hierdie artikel het ontstaan na aanleiding van ’n gesprek wat ek en my vrou een Vrydag in ’n restaurant aangehoor het. Ons het skaars gesit toe vier sportiefgeklede manne hulle tuismaak by die tafel langsaan. Hulle klere het sekere gholftoerusting-handelsmerke vertoon – dit was duidelik dat hulle na ’n rondte gholf op die 19de putjie kom ontspan het.

Die manne het skaars hul drankies bestel toe een die gewigtige vraag vra: “Watter jaggeweer sal ideaal wees vir my en my sewejarige seuntjie om alles mee te skiet?” Ek maak nie ’n gewoonte daarvan om ander se gesprekke af te luister nie, maar die manne het so naby aan ons gesit en so hard gepraat dat ek en my vrou skaars ’n woord tussen ons kon inkry. Ons moes dus noodgedwonge die wyshede van die buurtafel aanhoor. Om ’n lang storie kort te maak, die manne het na nog ’n paar drankies konsensus bereik dat ’n “effen” .30-06 met ’n “effen” knaldemper net die ding was vir pa en seun. My vrou, wat glad nie jag nie, het droogweg opgemerk dat ’n mens nie aldag so

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter8 min read
Ek Het ’n Vriendin...
Ek het ’n vriendin, maar haar naam is nie Lisa soos Laurika Rauch se vriendin in die liedjie “Lisa se klavier” nie. Buiten ’n klavier, het my vriendin ook ’n plaas in Nieu-Seeland se Suid-Waikato-distrik. Ek het Karen, die vriendin met die plaas en d
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks