SA Hunter/Jagter

TRADISIE OF TEGNOLOGIE: WAT KIES JY?

D it was die begin van 2020 en ek en my vrou het ons in Engeland bevind vir ’n korttermyn-werkkontrak. Ons was skaars twee maande aan die werk toe Covid-19 sy tol begin eis. Naas familie en vriende, was die jagveld seker die ding wat ek die meeste gemis het. Met ons Juniemaandvlugte huis toe wat vroeg in die jaar gekanselleer is, het ek besef dit gaan nog ’n hele ruk wees voor ek weer my voete in die stofpad gaan sit.

Ek beplan al ’n hele ruk om vir my ’n nuwe jaggeweer te koop. Dis tog elke jong jagter se droom en dit was op my “”-lysie wanneer ons na Suid-Afrika terugkeer. Toe ons nou so baie tyd in ons woonstel moes deurbring en nêrens heen kon reis nie, het ek besluit dit sou ’n goeie tyd wees

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Just recently, the IUCN (International Union for Conservation of Nature) downlisted the scimitar-horned oryx (Oryx dammah) from Extinct in the wild to Endangered. Thanks to the work done by the Environment Agency of Abu Dhabi, the scimitar-horned ory
SA Hunter/Jagter8 min read
Buying A Used Double Rifle Part II
Under the heading of “Quality”, factors such as action type, engraving, wood quality and overall fit and finish come into play. Arguably, the two most important factors in the longevity of any firearm are the quality of the original materials used an

Related Books & Audiobooks