SA Hunter/Jagter

SA JAGTERS BROWNING NASIONALE HAELGEWEERKAMPIOENSKAP

Op 30 Maart 2019, net voor dagbreek, het ek die kort reis afgelê na Wattlespring Sport Shooting Club waar vanjaar se SA Jagters Nasionale Haelgeweerkampioenskap aangebied is. Suikerbosrand was as gasheertak behulpsaam met die fynere reëlings en die hoofborge was Browning en Fiocchi. Die oggendbries was koel en die skietbane het toegevou gelê in ’n digte miskombers.

Kort voor lank het die eerste deelnemers aangekom en ek was seker dat die vlinders in my maag heelwat minder was as die deelnemers s’n. Dié topskuts moes aan ’n paar vereistes voldoen om na die kampioenskap

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter8 min read
Ek Het ’n Vriendin...
Ek het ’n vriendin, maar haar naam is nie Lisa soos Laurika Rauch se vriendin in die liedjie “Lisa se klavier” nie. Buiten ’n klavier, het my vriendin ook ’n plaas in Nieu-Seeland se Suid-Waikato-distrik. Ek het Karen, die vriendin met die plaas en d
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related